Pampoenkoekies is ‘n tradisionele Suid Afrikaanse aptytwekker.
Hulle kan gebraai word in olie of in ‘n pan gaar gemaak word.
‘n Egte kreatiewe boerekos uit die boonste rakke.
Pampoenkoekies resep met karamel sous. Foto: N MaraisSource: Original
Hulle is verbasend lekker met vis!
Die soetigheid met die spiserye is n tipiese kook styl van die outydse Malay slawe.
Dit is n aardse troos koos en werk ideaal uit vir jou oorskiet pampoen.
Read also
Hier is ons nou in die kersgety en dis my gunsteling tyd van die jaar.
Dit is n tyd vir dankbaarheid, kreatiwiteit en die mees belangrikste, familietyd.
Afhangende van die muffin pannetjies se grootte kry ek so 12 tot 21 koekies.
Pampoenkoekies resep met karamel sous. Foto: unsplash.comSource: UGC
Stap 2:Meng al die bestanddele saam.
Stap 3:Skep die pampoenkoekies in muffin pan en sprinkel bietjie fyn kaneel en bruin suiker oor.
Stap 4:Bak vir 30 minute of tot gaar.
Pampoenkoekies in ‘n muffin pan. Foto: unsplash.comSource: UGC
Karamelsous
Los op en kook vir vyf minute.
Kook tot verlangde dikte.
Skep lepels vol van die warm sous oor die pampoen koekies sodra dit uit die oond kom.
Read also
Laat die koekies staan sodat die sous in die pampoen koekies kan intrek.
Onthou om die beslag net drie kwart vol te maak in die muffin pannetjies anders rys dit bo oor.
Daar moet nog plek wees as jy die sous bo op gooi.
Pampoenkoekies resep met karamel sous. Foto: gifs.comSource: UGC
Pampoenpoffertjies
Nooi die hele familie om te smul aan jou kreatiewe boerekos die kersfees.
Hierdie souserige pampoenkoekies met bruismeel resep sal nooit kan teleurstel nie!
Voeg die res van die bestanddele by en klits goed deur.
Read also
Stap 3:Meng die suiker en kaneel om kaneelsuiker te maak.
Skep lepelsvol van die karamelsous op die pampoenkoekies terwyl hulle nog warm is.
Los op en kook vir vyf minute.
Read also
Jy kan dit ‘n bietjie dukker maak met koring stysel wat in klein bietjie water opgelos is.
Kook tot verlangde dikte.
Beindruk jou familie met hierdie absolute wenresep vir outydse souskluitjies.
Maklike fudge resep en ander vinnige heerlike nagereg idees
READ ALSO:Souskluitjie resepte.
Pampoenkoekies is ‘n tradisionele Suid Afrikaanse aptytwekker.
Hulle kan gebraai word in olie of in ‘n pan gaar gemaak word.
‘n Egte kreatiewe boerekos uit die boonste rakke.
Hier byBriefly.co.zais tradisionele geregte ons erns en jy sal baie maklike en heerlike resepte hier vind.
E-mail: lifelineva@outlook.com