Sago poeding is n soet poeding wat gekook is in water of melk.

Dit word gemaak in baie kulture in wisselende style en word geproduseer in n verkskeidenheid van maniere.

Lees hier verder vir maklike en kreatiewe Suid-Afrikaanse boerekos.

Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte resepte

Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelkSource: Facebook

In hierdie artikel leer jy van die sago poeding met meringue asook die gebakte en ongebakte sago poeding wenresepte.

Die mikrogolf sago poeding is baie maklik en vinnig.

Jy kan altyd die dis versier met kaneel, vlapoeier of room.

Article image

Read also

Sago is n bekende stysel uitreksel van die sponserige of pittige deel van verskillende tropiese palm stamme.

Padda ogies of padda eiers is wat die Afrikaners hulle noem.

Sagopoeding is n egte tradisionele boerekos en hier is vir julle resepte uit mamma se kookboek van des tyd.

Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte resepte

Gebakte sago poeding resep. Foto: gifs.comSource: UGC

In die koshuis het ons, ons vet geeet aan die warm sago poeding met kondensmelk!

Die sago poeding met vlapoeier is ook n wenner onder die Afrikaanse sago poeding resep liefhebbers.

In onder tien maklike stappies kan jy vanaand vir jou mensies n opregte boere-nagereg bedien.

Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte resepte

Gebakte sago poeding met meringueSource: Facebook

Hierdie resep is nooit n teleurstelling nie.

Strooi n bietjie kaneel bo-op en geniet saam met n koppie tee of koffie.

Bestanddele

Metode

Stap 1:Spoel die sago af.

Article image

Read also

Smeer n vuurvaste bakskottel.

Stap 3:Haal die kastrol van die stoof af.

Roer die vanielje-essens en botter by die sago.

Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte resepte

Ongebakte sago poeding. Foto: gifs.comSource: UGC

Stap 4:Klits die eiergeel en roer die sagomengsel daarby.

Stap 5:Skep die mengsel in n bakskottel.

Plaas die bakskottel in n oondpan met water.

Article image

Read also

Bak vir 25 tot 30 minute lank.

Stap 6:Haal die bakskottel uit die oond.

Stel die oond op 200C.

Article image

Read also

Stap 7:Stip die poeding met appelkooskonfyt.

Klits die eierwit tot die stywe skuim stadium.

Klits tot die stywe stadium terwyl die 20gr suiker geluidelik bygevoeg word.

Sago poeding met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte sago poeding resep

Warm sago poedingSource: UGC

Skep die meringue op die poeding sodat dit in puntjies staan.

Stap 8:Bak vir 3 to 5 minute langer en bedien warm.

Stap 9:Geniet!

Jy meng alles saam in n pot so dit word glad nie gebak nie.

n Sago poeding wat ek sommer self bymekaar gegooi het.

Stap 1:Week die sago in die water vir 2 ure.

Stap 4:Prut 10 tot 15 minute tot die sago gaar en deurskynend is.

Die mengsel sal verdik.

Stap 5:Verwyder kastrol van stoofplaat en haal die kaneelstokkie uit.

Roer die vanielje geursel by.

Resep kan maklik verdubbel word.

Party mense ken sago poeding as tapioca.

Dit is egter nie van dieselfde bron gemaak nie.

Sago poeding perels word gemaak van tropiese palm stamme en tapioca is gemaak van die cassava plant.

Kyk na hierdie oulike video vir ‘n maklike tuisgemaakte tapioca poeding resep.

E-mail: lifelineva@outlook.com