Alberton LewenSentrum; Andries Enslin, stigter van sy eie gemeente.
Waaroor gaan die skielike media aandag en waarom die bohaai?
Andries Enslin topverkoper boeke
In Alberton, Suid Afrika het Pastoor Enslin die LewenSentrum kerk begin.
Andries Enslin en familie. Foto: A EnslinSource: Facebook
Hy is ook wel bekend vir sy TV-program,Die Woordwat huidiglik op SABC 2 uitsaai.
Sy boodskappe is gebaseer daarop om die evangelie van Christus op n pragmatiese Afrikaanse manier te preek.
Hoekom het so verskriklik baie lidmate die kerk verlaat?
Read also
Is daar werklik ‘n Andries Enslin skandaal?
Lees verder en vind uit.
God het hom geroep om dit te doen en om n kerk in Texas te stig.
Preke van ver. Foto: youtube.com, gifs.comSource: UGC
Daar was gese dat ons nie moet bekommer nie omdat daar direkte uitsendings uit Amerika sal wees.
Die gebeurtenisse asook ander persoonlike kwessies het Andries Enslin verpligte verlof veroorsaak in 2015.
Die inhoud van die gesprek word weerhou op regsadvies.
Read also
Daar word gese dat baie mense sedert 2015 die kerk verlaat het.
In Oktober 2015 het Andries vir n lang ruk amper heeltemal uit die kollig verdwyn.
Maar Andries was in Januarie 2016 skaars van sy verlof af terug toe nog n bom ontplof.
Andries Enslin. die pastoor. Foto: @finessevoelgoedtydskrifSource: Instagram
Die keer oor sy ‘omstrede eiendoms transaksies’.
Hy het ook geen kommentaar op die klankopnames of die eiendom transaksies gelewer nie.
Daar is nooit enige amptelike klag teen hom gele nie en daar is geen bewyse voorgele nie.
Read also
Ons kan geen verdere opmerkings maak oor hierdie saak nie.
Kry jou daaglikse Bybel boodskap op hulle Youtube kanaal, LewenSentrum.
Pastoor Andries opdateer sy Facebook ook met dagstukkies vir sy 16,000+ volgers.
Hy gebruik sy lewens lesse in sy stories. Foto: voelgoed.co.zaSource: UGC
In ander gospel nuus, die ster Israel Linda Mosehla is oorlede op die ouderdom van 50 jaar oud.
Read more:Gospel icon Israel Mosehla passes away, tributes pour in as SA mourns.
Die Soweto-gebore sanger was net 50 jaar oud ten tyde van sy dood.
Read also
E-mail: lifelineva@outlook.com